Kantonese Wikipedia

Kantonese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kantonees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL zh-yue.wikipedia.org

Die Kantonese Wikipedia is die Kantonese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 142 900 artikels, en is die 65ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search